Maak ‘n verhaalkaart of boekie wat die volgorde wys waarin die volgende stories plaasvind:
Paulus
Ellen White
Martin Luther
Jyself OF die Bybelverhale wat jy by die skool of Sabbatskool studeer.
Gebruik jou verhaalkaart of boekie om vir iemand te toon hoe ‘n mens sy lewe aan Jesus wy.
Sy Boodskap aan My
Soek, memoriseer en verduidelik drie Bybeltekste wat handel oor hoe om jou lewe vir Jesus te gee.
Hand 16:31
Joh 1:12
2 Kor 5:17
Ps 51:10
Gal 3:26
Jou keuse
Noem die boeke van die Nuwe Testament.
Sy Krag in My Lewe
Bestee gereelde stiltetyd met Jesus om met Hom te praat en van Hom te leer.
Vra drie mense waarom hulle bly is om aan Jesus te behoort.
My Self
Ek Is Spesiaal Maak ‘n plakkaat of plakboek wat ‘n paar dinge wys wat jy kan doen om God en andere te dien.
Ek Kan Wyse Besluite Neem Verwerf die Media Kritikus Voorslaggie Toekenning.
Ek Kan vir My Liggaam Sorg Verwerf die Matigheid Voorslaggie Toekenning.
My Gesin
Ek Het ’n Gesin
A. Noem een manier waarop jou gesin verander het en vertel hoe jy gevoel en wat jy gedoen het.
B. Noem ‘n storie in die Bybel waar ‘n gesin verander het.
Gesinne Gee vir Mekaar Om Speel die “Ek gee om” – speletjie deur elke familielid te vra om op ‘n bepaalde manier aan elke ander famlielid waardering uit te spreek.
My Gesin Help My om Myself te Versorg Voltooi een van die vereistes van die Verstandige Rentmeester Voorslaggie Toekenning.
My Wêreld
Die Wêreld van Vriende
Maak vriende met ‘n persoon van ‘n ander kultuur of geslag of met iemand wat gestremd is.
Nooi daardie persoon uit na ‘n familie- of kerkgeleentheid.
Die Wêreld van Ander Mense
Ken en verduidelik jou nasionale lied en landsvlag.
Noem jou land se hoofstad en jou land se leier.
Die Wêreld van die Natuur Verwerf ’n Voorslaggie Toekenning oor die Natuur wat jy nog nie tevore verwerf het nie.