| Kategorie: |
Gesondheid en Wetenskap |
|
| Vlak: | Vlak 3 | |
| Jaar Ingestel: | 1963 | |
| Itemnommer: | YOU7150 | |
| Oorsprong: | Wêreldkonferensie |
Vereistes
Indien in die Verenigde State woonagtig of enige ander land waar die Rooikruis opleiding aangebied word, slaag die Rooikruis se eksamen in Gevorderde Noodhulp en ontvang jou sertifikaat.
