Bouer


Aktiwiteits-
boek

Algemeen

  1. Sê die Voorslaggie gelofte op en aanvaar dit
  2. Verduidelik die gelofte en wet met kuns of ‘n opvoering.
  3. Voltooi die Lees III Toekenning.
  4. Voltooi die Blokkies Bou Toekenning

My God

  1. God se plan om my te red
    a Maak ‘n verhaalkaart om aan te toon in watter volgorde die stories afspeel: Noag, Abraham, Moses, Rut, Dawid, Daniël en Ester
    b. Maak ‘n diorama, gedig of lied van een van die stories hierbo genoem
  2. God se boodskap aan my
    a. Voltooi die Bybel III Toekenning
  3. God se krag in my lewe
    a. Bestee gereelde stiltetyd met Jesus om met Hom te praat en van Hom te leer.
    b. Vra 3 mense wie hulle gunsteling Bybel karakter is (behalwe Jesus) en gee ‘n rede hoekom
    c. Voltooi die Gebedstoekenning

My Self

  1. Ek is spesiaal
    a. Maak ‘n plakboek, plakkaat of collage van die goed wat jy kan doen om God en ander te dien
  2. Ek kan wyse besluite neem
    a. Voltooi die Media Kritikus Toekenning
    b. Voltooi die Verstandige Rentmeester Toekenning
  3. Ek kan vir my liggaam sorg
    a. Voltooi die Matigheid Toekenning

My Gesin

  1. Ek het ‘n gesin
    a. Deel met die groep een manier hoe jou gesin verander het. Sê ook hoe hierdie veranderinge jou laat voel
    b. Vind ‘n gesin in die Bybel wat net soos joune is.
  2. Gesinne gee vir mekaar om
    a. Leer ‘n speletjie waar elkeen in jou gesin hulle waardering wys vir die ander lede van die gesin.
    b. Voltooi die Gesinshelper Toekenning
  3. My gesin help my om myself te versorg
    a. Voltooi die Noodhulp helper Toekenning

My Wêreld

  1. My wêreld van vriende
    a. Voltooi die Vriend wat Omgee Toekenning
  2. My wêreld van ander mense
    a. Ken en verduidelik jou nasionale lied en vlag.
    b. Noem jou land se hoofstad en die leier van jou land
  3. My wêreld van die natuur
    a. Voltooi ‘n Natuur toekenning wat jy nog nie voorheen voltooi het nie.