Helpende Hand


Aktiwiteits-
boek

Algemeen

  1. Sê die Voorslaggie gelofte op en aanvaar dit.
    a. Demonstreer situasies in die werklike lewe waar die gelofte en wet jou help om op ‘n Christelike manier te reageer. Illustreer of rolspeel die insidente.
  2. Voltooi die Lees IV toekenning.
  3. Voltooi die Helpende Hand Toekenning

My God

  1. God se plan om my te red
    a. Maak ‘n storie kaart of skoot boek om die volgorde van die gebeure uit te beeld: Paulus, Martin Luther, Ellen White & Jouself.
    b. Beplan en hou n opvoering of skryf ‘n nuusberig oor een van die verhale hierbo om te wys hoe hierdie persoon ‘n geestelike held is.
  2. God se boodskap aan my
    a. Voltooi die Bybel IV toekenning.
  3. God se krag in my lewe
    a. Bestee gereelde stiltetyd met Jesus om met Hom te praat en van Hom te leer. Hou rekord.
    b. Vra 3 mense (nie familie lede) hoekom hulle besluit het om hulle lewe vir Jesus te gee
    OF
    Voltooi die Skrede na Christus (Stappe na Jesus) Toekenning.
    c. Voltooi die My Kerk Toekenning

My Self

  1. Ek is spesiaal
    a. Maak ‘n lys van spesiale belangstellings en vermoëns wat God aan jou gegee het
    b. Voltooi die Talente Toekenning
  2. Ek kan wyse besluite neem
    a. Leer die stappe om goeie besluite te kan maak. Verduidelik of demonstreer hoe jy dit sal gebruik in 2 regtelewens situasies
  3. Ek kan vir my liggaam sorg
    a. Voltooi die Higiëne Toekenning

My Gesin

  1. Ek het ‘n gesin
    a. Maak ‘n familie vlag of banier
    b. Voltooi die My Foto boek Toekenning.
  2. Gesinne gee vir mekaar om
    a. Help beplan aan ‘n spesiale gesins aanbidding, gesinsaand of gesinsuitstappie. Rapporteer aan die groep wat julle gedoen het.
  3. My gesin help my om myself te versorg
    a. Voltooi die Samewerking Toekenning

My Wêreld

  1. My wêreld van vriende
    a. Voltooi die Vroeë Adventiste Pioniers Toekenning
  2. My wêreld van ander mense
    a. Voltooi die wêreld pret Toekenning
  3. My wêreld van die natuur
    a. Voltooi 2 Natuur Toekennings wat jy nog nie voorheen voltooi het nie