Verantwoordelikheid Sê die Voorslaggiewet op en aanvaar dit.
Versterking Verdien die Uitblinker Leessertifikaat.
My God
Sy Plan om My te Red.
Maak ’n verhaalkaart of boekie wat die volgende uitbeeld:
Jesus se geboorte
Jesus se lewe
Jesus se dood
Jesus se opstanding OF die Bybelverhale wat jy by die skool of Sabbatskool studeer.
Gebruik jou verhaalkaart of boekie om vir iemand die vreugde te wys om deur Jesus gered te wees.
Sy Boodskap aan My
Memoriseer en verduidelik twee Bybeltekste wat sê dat Jesus ons red.
Matteus 22:37-39
1 Johannes 1:9
Jesaja 1:18
Romeine 6:23
Jou keuse
Noem die twee hoofdele van die Bybel en die vier evangelies.
Sy Krag in My Lewe
Bestee gereelde stiltetyd met Jesus om met Hom te praat en van Hom te leer.
Vra drie mense waarom hulle die Bybel bestudeer.
My Self
Ek Is Spesiaal Maak ‘n buitelyn van jouself. Versier dit met prente en woorde wat goeie dinge oor jouself oordra.
Ek Kan Wyse Besluite Neem Speel die “Wat-as?” speletjie.
Ek Kan vir My Liggaam Sorg Verwerf die Fiksheidsgenot Voorslaggie Toekenning.
My Gesin
Ek het ‘n gesin
a. Vra elkeen van jou gesin om van hulle gunsteling herinneringe met jou te deel.
Gesinne gee vir mekaar om
a. Wys hoe Jesus jou kan help om meningsverskille te hanteer.
b. Voltooi die Dade van Goedhartigheid Toekenning
My gesin help my om myself te versorg
a. Voltooi die Padveiligheids Toekenning
My Wêreld
My wêreld van vriende
a. Voltooi die Hoflikheids Toekenning
My wêreld van ander mense
a. Verken jou buurt en maak ‘n lys van goeie en slegte dinge wat jy kan help verbeter.
b. Van jou lys, kies maniere en spandeer tyd om jou buurt te verbeter.
My wêreld van die natuur
a. Voltooi die Vriend van die Natuur Toekenning