Gelofte
Omdat Jesus my liefhet,
kan ek altyd my bes doen.

Wet
- Wees gehoorsaam
- Wees rein
- Wees opreg
- Wees vriendelik
- Wees beleefd
- Wees oplettend
- Wees behulpsaam
- Wees opgewek
- Wees bedagsaam
- Wees eerbiedig

Omdat Jesus my liefhet,
kan ek altyd my bes doen.

