Drawwertjie

         
Aktiwiteits-
boek

Algemeen

1. Herhaal en aanvaar die Voorslaggie gelofte
2. Voltooi Lees I Toekenning
3. Voltooi die Blomme Toekenning

My God

  1.  God se plan om my te red
    a. Maak ‘n storiekaart of skootboekie en toon die regte volgorde waarin die verhale plaasvind
    • Skepping
    • Eerste sonde
    • Jesus gee vandag vir my om
    • Jesus kom weer
    • Die Hemel
    b. Teken ‘n prent of vertel iemand hoeveel Jesus vir jou omgee
  2. God se boodskap aan my
    a. Voltooi die Bybel I Toekenning
  3. God se krag in my lewe
    a. Bestee gereelde stiltetyd met Jesus om met Hom te praat en van Hom te leer.
    b. Vra twee mense hoe hulle vir ander mense wys dat Jesus hulle liefhet.
    c. Voltooi die Vreugdevolle Sabbat Toekenning

My Self

  1. Ek is Spesiaal
    a. Maak ‘n boekie van verskillende mense wat vir jou omgee.
  2. Ek kan wyse besluite neem.
    a. Noem 4 gevoelens
    b. Speel ‘n gevoel speletjie
  3. Ek kan vir my liggaam sorg
    a. Voltooi die Gesondheidspesialis
    Toekenning

My Gesin

  1. Ek het ‘n gesin
    a. Teken of plak ‘n prentjie wat iets spesiaal van elke gesinslid aandui
  2. Gesinne gee vir mekaar om
    a. Ontdek wat die 5de gebod ons leer
    b. Rolspeel 3 maniere hoe jy jou familie kan respekteer
    c. Voltooi die Tuishelper II Toekenning
  3. My gesin help my om myself te versorg
    a. Voltooi die Veiligheidspesialis Toekenning

My Wêreld

  1. My Wêreld van vriende
    a. Voltooi die Luister Toekenning
  2. My wêreld van ander mense
    a. Vertel van die vrywillige werk wat mense in die kerk doen.
    b. Vind uit hoe jy kan help
  3. My wêreld van die natuur
    a. Voltooi die Vriend van Diere Toekenning
    b. Voltooi ten minste nog 2 toekennings (Sien bl 46)