God se plan om my te red a. Kleur ‘n storiekaart of skootboek in oor die mense in die Bybel wat gebid het b. Leer om onafhanklik te bid c. Voltooi die Jesus Stêr Toekenning
God se boodskap aan my a. Voltooi die Bybel Vriende II Toekenning
God se krag in my lewe a. Hou gereelde huisgodsdiens in jou huis. Hou rekord daarvan. b. Vra iemand wat jy ken, hoekom hul bid. c. Voltooi die God se Wêreld Toekenning
My Self
Ek is spesiaal a. Voltooi die Links & Regs Toekenning.
Ek kan wyse besluite neem a. Voltooi die Maniere Pret Toekenning
Ek kan vir my liggaam sorg a. Voltooi die Ken jou Liggaam Toekenning
My Gesin
Ek het ‘n gesin a. Ken die Vyfde gebod:”Eer jou vader en jou moeder” (Eksodus 20:12)
Gesinne gee vir mekaar om a. Voltooi die Tuishelper Toekenning
My gesin help my om myself te versorg a. Voltooi die Brandveiligheid Toekenning
My Wêreld
My wêreld van vriende a. Voltooi die Gemeenskapsvriende Toekenning
My wêreld van ander mense a. Voltooi die Speel met Vriende Toekenning
My wêreld van die natuur a. Voltooi die Skattejag Toekenning b. Voltooi ten minste nog 2 Toekennings (sien Bl 52)