Lammertjie

Aktiwiteits-
boek

Algemeen

  1. Sê die Voorslaggie gelofte op
  2. Voltooi die Storie Luister I Toekenning
  3. Voltooi die Wollerige Lam Toekenning

My God

  1. God se plan om my te red
    a. Kleur ‘n storiekaart of skootboek in oor die volgende tema: Die Skeppingsdae
    b. Vertel vir ‘n volwassene een van die skeppingsverhale: Die skepping van diere, skepping van mense, skepping van die Sabbat
  2. God se boodskap aan my
    a. Voltooi die My Vriend Jesus Toekenning
    OF
    b. Voltooi die Jong Jesus Toekenning
  3. God se krag in my lewe
    a. Hou gereelde huisgodsdiens in jou huis. Hou rekord daarvan.
    b. Vra ‘n ouer of volwassene wat is hul gunsteling Skeppingsdag
    c. Voltooi die Bybel Vriende I Toekenning

My Self

  1. Ek is spesiaal
    a. Voltooi die Vingerspel Toekenning
  2. Ek kan wyse besluite neem
    a. Voltooi die Mededeelsaamheid Toekenning
  3. Ek kan vir my liggaam versorg
    a. Voltooi die Gesonde Voedsel Toekenning

My Gesin

  1. Ek het ‘n gesin
    a. Voltooi die My Gesin Toekenning
  2. Gesinne gee vir mekaar om
    a. Voltooi die Spesiale Helper Toekenning
  3. My gesin help my om myself te versorg
    a. Voltooi die Gesonde Ek Toekenning

My Wêreld

  1. My wêreld van vriende
    a. Voltooi die Skepping Toekenning
  2. My wêreld van ander mense
    a. Voltooi die Gemeenskapshelpers Toekenning
  3. My wêreld van die natuur
    a. Voltooi ten minste twee van die volgende Lammertjie Toekennings:
    i. Waterliggame
    ii. Insekte
    iii. Sterre
    iv. Weerkunde I
    v. Dieretuin Diere