Bring iemand kerk toe

Dit kan ‘n intimiderende taak wees vir sommige mense. Hulle kry die idee dat hulle vreemdelinge na ‘n evangelisasie-reeks toe nooi. Dit hoef nie so moeilik te wees nie (hoewel dit beslis sal tel om ‘n vreemdeling na ‘n evangelisasie-reeks uit te nooi). Die Baanbreker kan enige vriend of familielid wat nie kerk toe gaan nie, na ‘n aantal kerklike aktiwiteite, insluitend Baanbreker aktiwiteite, nooi (maar jy moet eers met jou direkteur bevestig). Hier is ‘n paar voorbeelde:

  • Bekledingsdiens
  • Spesiale program
  • Kerk ontspanning
  • Kerkdiens
  • Jou eie doop, of die doop van ‘n gemeenskaplike vriend.
  • Baanbreker uitstappie (bevestig eers met jou direkteur)
    • Staptoer
    • Honneurdag
    • Besoek ‘n brandweerstasie
  • Gemeenskapsdiens byeenkoms
    • Blikkie-insameling
    • Ouetehuis besoeke
    • Park skoonmaak