
Aktiwiteits-
boek
Basiese Vereistes
- Verantwoordelikheid
Sê die Voorslaggiegelofte op en aanvaar dit.
- Versterking
Verdien die Drawwertjie Leessertifikaat.
My God
- Sy Plan om My te Red.
- Maak ’n verhaalkaart of boekie om te wys in watter volgorde die volgende gebeurtenisse plaasgevind het:
- Die Skepping
- Sonde en hartseer begin
- Jesus gee vandag vir my om
- Jesus kom weer
- Die Hemel
OF die Bybelverhale wat jy by die skool of Sabbatskool studeer.
- Gebruik jou verhaalkaart of boekie om vir iemand te wys hoeveel Jesus vir jou omgee.
- Sy Boodskap aan My
Verwerf die Bybel I Voorslaggie Toekenning.
- Sy Krag in My Lewe
- Bestee gereelde stiltetyd met Jesus om met Hom te praat en van Hom te leer.
- Vra drie mense waaroor hulle bid.
My Self
- Ek Is Spesiaal
Maak ’n boekie van verskillende mense wat vir jou omgee.
- Ek Kan Wyse Besluite Neem
Noem ten minste vier verskillende gevoelens. Speel die “Gevoelens” speletjie.
- Ek Kan vir My Liggaam Sorg
Verwerf die Gesondheidspesialis Voorslaggie Toekenning.
My Gesin
- Ek Het ’n Gesin
Verf of teken ’n prentjie van iets waarvan jy van elke lid van jou gesin hou.
- Gesinne Gee vir Mekaar Om
- Ontdek wat die vyfde gebod (Eksodus 20:12) vir jou vertel van gesinne.
- Rolspeel drie maniere waarop jy jou gesin kan eer.
- My Gesin Help My om Myself te Versorg
Voltooi een van die vereistes van die Veiligheidspesialis Voorslaggie Toekenning.
My Wêreld
- Die Wêreld van Vriende
Vertel hoe jy ’n goeie vriend kan wees. Gebruik:
- Handpoppe
- Rolspel
- Jou keuse
- Die Wêreld van Ander Mense
- Bespreek die werk wat mense vir jou kerk doen.
- Leer oor een taak deur die persoon te help om dit te doen.
- Die Wêreld van die Natuur
Verwerf ’n Vriend van Diere Voorslaggie Toekenning.
Afrikaans