Beesboerdery

             Hardware-Printer-Floppy-icon-small
Vereistes

Kategorie:
Boerdery
Vlak: Vlak 2
Jaar Ingestel: 1944
Itemnommer: YOU5260
Oorsprong: Wêreldkonferensie

Vereistes

  1. Noem ten minste 25 dele van ‘n os.
  2. Noem vier eienskappe van ‘n goeie verskalf.
  3. Wat is kastrasie, en wat is die doel daarvan?
  4. Hoekom word onthoring gedoen, en watter ouderdom is die beste vir onthoring?
  5. Wat is kruipvoeding?
  6. Wanneer is ‘n kalf gespeen?
  7. Wat is die skuilingsbehoeftes van beeste?
  8. Hoekom is dit beter om voer en water op die teenoorgestelde punte van die kraal te plaas?
  9. Identifiseer lewendig of vanaf foto’s drie soorte melkbeeste en drie soorte slagbeeste.
  10. Watter soort kos word benodig gedurende hierdie ouderdomme:
    1. Eerste 90 dae.
    2. Van 90 tot 180 dae
    3. Van 180 dae tot verkoop
  11. Hoe kan ‘n mens ‘n verskalf leer om ‘n mak koei te word?
  12. Sorg ses maande lank vir een of meer kalwers.

Back