Kategorie: |
Boerdery |
|
Vlak: | Vlak 1 | |
Jaar Ingestel: | 1938 | |
Itemnommer: | YOU5590 | |
Oorsprong: | Wêreldkonferensie |
Vereistes
- Wat is meerjarige blomplante? Eenjarige blomplante? Tweejarige blomplante?
- Gee algemene instruksies vir die maak van ‘n broeikas. Wat is die verskil tussen ‘n broeikas en ‘n saadbedding?
- Wat is dreinering en hoe belangrik is dit? Hoe word dit bewerkstellig?
- Noem drie plantplae en hoe om hulle te beheer.
- Gee instruksies vir die maak van ‘n venstertuin en noem die gebruik daarvan.
- Noem drie soorte bemestingstowwe en gee voorstelle vir die gebruik daarvan.
- Berei die grond voor, plant en groei tot volwassenheid drie verskillende eenjarige blomplante.
- Watter drie plantvoedingstowwe is die belangrikste vir blomplante?
- Versorg twee of meer meerjarige blomme wat buitemuurs groei vir ten minste een seisoen. Hou ‘n skriftelike rekord wat verwys na weeklikse instandhouding.
- Wat is die doel van grondtoetse?
- Noem drie blomplante wat aangepas is vir elk van die volgende omstandighede:
- Skadu
- Droë grond
- Vol son
- Klam grond