Kategorie: |
Boerdery |
|
Vlak: | Vlak 2 | |
Jaar Ingestel: | ||
Itemnommer: | ||
Oorsprong: | Suidelike Asië-Stille Oseaan Divisie |
Vereistes
- Noem vyf inheemse metodes wat gebruik word vir eiland visvang.
- Demonstreer jou vermoë om ten minste een tipe visvangtoerusting uit inheemse materiaal wat gebruik word in jou area te maak.
- In jou kulturele omgewing, identifiseer visvangmetodes volgens getye en fases van die maan.
- Wys en benoem ‘n versameling van aas, kunsaas en hoeke tradisioneel gebruik in jou area.
- Neem deel aan ‘n visvang uitstappie en vang twee visse met behulp van twee verskillende tradisionele metodes.
- Doen die volgende:
- Versamel prente van tien tropiese visse en identifiseer hul met plaaslike name en hul omgewing.
- Noem tien giftige of gevaarlike sort visse in jou omgewing.