Kategorie: |
Boerdery |
|
Vlak: | Vlak 1 | |
Jaar Ingestel: | 1944 | |
Itemnommer: | YOU5720 | |
Oorsprong: | Wêreldkonferensie |
Vereistes
- Watter twee soorte boerdery kan met die aanskaf van spesiaal uitgesoekte merries bedryf word?
- Waarom is dit wensliker om volbloedvullens eerder as die gewone klas te teel?
- Noem ten minste vyf dinge waarop ‘n mens moet let by die koop van ‘n goeie perd.
- Hoe leer ‘n mens vullens om mak, betroubare perde te word?
- Beskryf die behoorlike versorging en voeding van perde.
- Ken die dele van die halter, toom en saal.
- Weet hoe om ‘n halter, toom en saal op ‘n perd te sit.
- Weet hoe om ‘n perd se hoewe behoorlik te versorg.
- Versorg een of meer vullens of perde vir ten minste een week.