Kategorie: |
Boerdery |
|
Vlak: | Vlak 1 | |
Jaar Ingestel: | 1944 | |
Itemnommer: | YOU6310 | |
Oorsprong: | Wêreldkonferensie |
Vereistes
- In watter gebiede word skape gewoonlik aangetref?
- Watter soort plantegroei is vir skape die geskikste?
- Watter soort skuiling of stalle moet voorsien word vir skape?
- Hoeveel spasie word benodig per dier in die volgende omstandighede:
- Oop skuur ruimte vir volwasse skape
- Buite ruimte vir volwasse skape
- Oop skuur ruimte vir ‘n groot lam
- Oop skuur ruimte vir klein lam
- Weiding wat nodig is vir een ooi
- Voerkrip spasie vir volwasse skape
- Lamming
- Watter tyd van die jaar is die geskikste om met ‘n skaapboerdery te begin?
- Watter faktore moet in ag geneem word wanneer besluit word op ‘n skaapras waarmee jy wil boer?
- Wat is die ideale trop grootte vir beginner skaapboere wat nog nie ondervinding het nie?
- Watter soort wintervoer is die geskikste vir skape?
- Hoe word lammertjies versorg?
- Ken die betekenis van die volgende terme:
- Kastrasie
- Kommersieel
- Konsentraat
- Kruisras
- Moeder
- Stertafsny
- Doseer – “Drench”
- Ooi
- Spoeling
- Voer of growwigheid
- Aanwins
- Draagtyd
- Vetgewig
- Estrus
- Laktasie
- Poenskop
- Raseg
- Ram
- Rantsoen
- Geregistreerd
- Buikloop
- Horingknoppe
- Vader
- Hamel
- Versorg ten minste twee lammers totdat hulle vir die mark geskik is of tot hulle ses maande oud is.