Suiwelboerdery

             Hardware-Printer-Floppy-icon-small
Vereistes

Kategorie:
Boerdery
Vlak: Vlak 2
Jaar Ingestel: 1929
Itemnommer: YOU5400
Oorsprong: Wêreldkonferensie

Vereistes

  1. Wat word in aanmerking geneem by die kies van ‘n kalf?
  2. Ken 25 dele van ‘n melkkoei.
  3. Ken die versorging, bestuur en voeding van melkkoeie gedurende hul volgende stappe:
    1. Kalwers
    2. Speen tot ses maande
    3. Ses maande tot vyftien maande
    4. Vyftien maande tot springers
    5. Die droë koei
  4. Ken die behoorlike voedingstegnieke vir ‘n lakterende koei.
  5. Weet hoe melk in die koei geproduseer word.
  6. Ken die stappe hoe om ‘n koei te melk met die hand of ‘n masjien.
  7. Ken agt dele van ‘n melkmasjien.
  8. Wat is mastitis? Watter stappe kan geneem word om mastitis te voorkom?
  9. Ken vyf gesondheidsprobleme van beeste, hulle simptome, en hoe om dit te voorkom en/of te behandel.
  10. Ken die betekenis van die volgende terme:
    1. Konsentrate
    2. Ruproteïen
    3. Prul
    4. Droë tydperk
    5. Lakterend
    6. Laktasiesiklus of tydperk
    7. Oksitosien
  11. Verduidelik die pasteurisasie van melk en die behoorlike versorging van gereedskap en toestelle by suiwelproduksie.
  12. Help met die versorging en die melk van ‘n melkkudde koeie vir ten minste drie maande.

Back