Kategorie: |
Gesondheid en Wetenskap |
|
Vlak: | Vlak 2 | |
Jaar Ingestel: | 1989 | |
Itemnommer: | YOU6095 | |
Oorsprong: | Wêreldkonferensie |
Vereistes
- Definieer die volgende:
- Fisika
- Massa
- Werk
- Fors
- Krag
- Potensiële energie
- Kinetiese energie
- Gewig
- Materie
- Traagheid
- Friksie/wrywing
- Golf
- Middelpunt van swaartekrag
- Eksponensiële notasie
- Absolute nul
- Steunpunt
- Wat is die wetenskaplike metode? Hoe kan die wetenskaplike metode gebruik word om die Bybel te bestudeer?
- Wat is ‘n beheerde eksperiment?
- Verduidelik die uitdrukkings in Albert Einstein se E=mc² vergelyking.
- Watter maateenhede vir massa, lengte en tyd word in jou land gebruik?
- Watter maateenhede vir tydprofesie word in die Bybel gebruik? In watter hoofstuk en vers kan hulle gevind word?
- Lys Newton se drie wette van beweging.
- Deur ‘n tafeldoek en verskeie swaar boeke te gebruik, demonstreer Newton se eerste wet van beweging.
- Deur ‘n luggevulde balon te gebruik, demonstreer Newton se derde wet van beweging.
- Demonstreer Galileo se vallende liggaam eksperiment deur twee plastiekbottels (een vol water, die ander half vol) terselfdertyd van ‘n hoogte van twee meter te laat val. Teken die resultate aan en maak ‘n geestelike toepassing uit hierdie eksperiment.
- Demonstreer die meganiese voordeel van hefbome deur ‘n groot spyker wat diep in ‘n bord gekap is met net ‘n hamer uit te trek. Trek ‘n tweede spyker uit deur ‘n hamer en ‘n klein blokkie hout, wat naby die spyker geplaas is, onder die kop van die hamer, te gebruik. Let op die verskil in krag wat nodig is om die spyker uit te trek met die verskillende posisies van die hamer op die blok (steunpunt) en maak ‘n geestelike toepassing uit hierdie eksperiment.