Kategorie: |
Meestertoekennings |
|
Vlak: | ||
Jaar Ingestel: | 1976 | |
Itemnommer: | ||
Oorsprong: | Wêreldkonferensie |
Vereistes
Verdien sewe van die volgende honneurs:
- Binne-verfwerk
- Boekbindery
- Boekhou
- Bosbou
- Bouwerk
- Brandveiligheid
- Buite-verfwerk
- Christelike Verkoopkuns
- Drukkuns
- Elektrisiteit
- Evangelisasie
- Haarkappery
- Houtwerk
- Joernalistiek
- Klein Enjins
- Kommunikasie en/of Gevorderd
- Loodgieterswerk
- Motorwerktuigkunde en/of Gevorderd
- Muurplakwerk
- Onderwys
- Radio en/of Gevorderd
- Radio Elektronika
- Rekeningkunde
- Skoenherstelwerk
- Skrynwerk
- Snelskrif
- Stoffering
- Sweiswerk
- Tikskrif