Aktiwiteitsgids
God en Vaderland
- Dra die Besige Bewer gelofte en belofte voor.
- Ken die Onse Vader en bid onafhanklik.
- Herken en ken die kleure van jou landsvlag.
- Sing jou land se volkslied.
- Sê die vierde en vyfde gebooie.
- Dra Filippense 4:4 voor.
- Dra drie (3) bykomende Bybelverse voor.
Skoolgereedheid
- Luister na drie boeke:
- ‘n Bybelverhaal
- ‘n storie van die natuur
- ‘n storie van die kind se keuse
- Luister na twee stories oor Ellen White se lewe.
- Identifiseer die volgende kleure:
- rooi
- geel
- blou
- groen
- pers
- oranje
Self
- Doen die volgende take:
- Skoenveters vasmaak
- Hare kam
- Tande borsel
- Jouself aantrek.
Familie
- Help om ‘n middagete te pak en dan deel te neem aan ‘n buitelug-aktiwiteit met familie of vriende.
- Doen een van die volgende take vir ‘n week:
- Was of droog die skottelgoed af
- Pak die skottelgoedwasser uit
- Tel speelgoed op
- Hang klere op
- Maak die bed op
- Maak die vullisblik leeg.
Gemeenskap
- Neem ‘n kosmandjie na ‘n behoeftige gesin of ‘n senior burger.
- Maak en lewer ‘n kaartjie af vir ‘n siek vriend of ‘n senior burger.
Speel
- Verdien ten minste twaalf (12) Besige Bewer Skyfies. Drie van elk van die volgende kategorieë:
- Natuur
- Fisiese Aktiwiteit
- Kunsvlyt
- Ander (Diverse)
- Voltooi ‘n minimum van ses (6) kunsvlytprojekte.
Afrikaans