Begin Fietsry

     Hardware-Printer-Floppy-icon-small

Begin Fietsry Skyfie  Kategorie: Fisiese Aktiwiteit

Vereistes:

  1. Weet hoe om ‘n fiets sonder kantwiele te ry.
  2. Wees in staat om drie blokke ver in jou buurt te ry.
  3. Ken drie fietsry veiligheidsreëls.
  4. Kleur ‘n prent van ‘n fiets in en wees in staat om die volgende te identifiseer:
    1. handvatsels
    2. ketting en skerm
    3. speke
    4. sitplek
    5. hoofraam
  5. Hoe word bande opgepomp?

 

Antwoord vir # 3:
  1. Moet nooit in die straat inry sonder om te kyk nie.
  2. Moet nooit enigiemand saam met jou op die fiets laat ry nie.
  3. Ry met albei hande op die handvatsels.
  4. Wees versigtig om nie in iemand wat op die pad loop of in ‘n ander fietsryer vas te ry nie.
  5. Gebruik altyd ‘n fietshelm.
 Back