Kategorie: Fisiese Aktiwiteit
Vereistes:
- Leer 1 Korintiërs 6:19.
- Noem twaalf dele van jou liggaam.
- Teken jou liggaam en benoem die twaalf dele.
- Waarvoor het ons knieë?
- Wat doen jou gesig vir jouself en ander?
- Noem ‘n paar nuttige dinge wat jy kan doen met jou hande.
- Hoe kan jy jou mond gebruik vir Jesus?
Voorstelle
Kop, nek, skouers, arms, elmboë, hande, vingers, rug, bene, knieë, voete, tone.