Kategorie: Ander
Vereistes:
- Hoe word kryte gemaak? Wat is die agt (8) hoofkleure van kryte en merkers?
- Waarvan word kryte gemaak?
- Wat gebeur as ‘n kryt warm word?
- Noem ‘n seun in die Bybel wat ‘n veelkleurige jas gehad het.
- Teken of kleur ‘n prent in van daardie seun se veelkleurige jas.
- Teken of kleur ‘n prent in met merkers.
- Waarom moet merkers ‘n doppie hê?
- Waar moet jy merkers gebruik? Waar moet jy nie merkers gebruik nie?
- Maak ‘n lêer vir jou prente en versier die voorkant met merkers of kryte.
- Teken of kleur twee van die volgende in met merkers of kryte:
- Diere of voëls
- Jesus en die kinders
- Reënboog
- Jou hand
- Jou neus
- Ken nege kleure.