Legkaarte

     Hardware-Printer-Floppy-icon-small

Legkaarte Skyfie  Kategorie: Fisiese Aktiwiteit

Vereistes:

  1. Vind en knip ‘n groot prent uit ‘n tydskrif, plak die prent op karton en knip in vier stukke. (Knip in verskeie vorms)
  2. Speel ‘n speletjie met die legkaart.
  3. Koop ‘n ouderdoms-toepaslike legkaart en bou dit.
  4. Teken en kleur ‘n prent in, monteer en knip dit in groot stukke.

Back