Sponskuns

     Hardware-Printer-Floppy-icon-small

Sponskuns Skyfie  Kategorie: Kunsvlyt

Vereistes:

  1. Maak ‘n spons legkaart uit verskillende vorms sponse. (Gebruik poliëster sponse en nie sellulose nie). Maak ‘n buitelyn kaart vir die legkaart met dik karton en lamineer dit.
  2. Sal die vorms op hulle kante staan? Kan hulle opmekaargestapel word? Sorteer hulle volgens kleur en vorm.
  3. Maak ‘n spons dier of voorwerp. (Gebruik kunsvlytgom, nie wit huishoudelike gom nie.)
  4. Deur gebruik te maak van verf, maak ‘n spons kunsprent van jou keuse.
  5. Maak een van die volgende met verf en sponse:
    • Jou naam – versier om dit
    • ‘n Dier
    • Jou gunsteling speelding

Back