Rooikat Baanbrekers Dennekarwedren

3 Mei 2015
Trienie Scholtz

Die Rooikat Baanbrekers het ‘n dennekarwedren (“Pinewood Derby”) op tuisgrond aangebied.  Die spanning het hoog geloop tussen die 34 inskrywings!

Die uitslae was as volg:
1ste – Hannes Nortje
2de – Darien Scholtz
3de – Trienie Scholtz
4de – Taunet White

Back