God se plan om my te red a. Kleur ‘n storiekaart of skootboek in oor die volgende tema: Die Skeppingsdae b. Vertel vir ‘n volwassene een van die skeppingsverhale: Die skepping van diere, skepping van mense, skepping van die Sabbat
God se boodskap aan my a. Voltooi die My Vriend Jesus Toekenning OF b. Voltooi die Jong Jesus Toekenning
God se krag in my lewe a. Hou gereelde huisgodsdiens in jou huis. Hou rekord daarvan. b. Vra ‘n ouer of volwassene wat is hul gunsteling Skeppingsdag c. Voltooi die Bybel Vriende I Toekenning
My Self
Ek is spesiaal a. Voltooi die Vingerspel Toekenning
Ek kan wyse besluite neem a. Voltooi die Mededeelsaamheid Toekenning
Ek kan vir my liggaam versorg a. Voltooi die Gesonde Voedsel Toekenning
My Gesin
Ek het ‘n gesin a. Voltooi die My Gesin Toekenning
Gesinne gee vir mekaar om a. Voltooi die Spesiale Helper Toekenning
My gesin help my om myself te versorg a. Voltooi die Gesonde Ek Toekenning
My Wêreld
My wêreld van vriende a. Voltooi die Skepping Toekenning
My wêreld van ander mense a. Voltooi die Gemeenskapshelpers Toekenning
My wêreld van die natuur a. Voltooi ten minste twee van die volgende Lammertjie Toekennings: i. Waterliggame ii. Insekte iii. Sterre iv. Weerkunde I v. Dieretuin Diere