Die doel van hierdie vereiste is om die Baanbreker elke dag met God te laat verbind en te help om lewenslange persoonlike stiltetye te vestig. Dit is nie veronderstel om ‘n maraton sit-en-lees-soveel-jy-kan-gebeurtenis te wees nie. Deur die lees van die dertien-week Bybelleesgids behoort die Baanbreker ‘n breër siening van die Bybel te verkry. Hulle kan hul Bybels, rekenaars of ander elektroniese of klankapparaat gebruik om hierdie vereiste te voltooi.
Week 14
|
Week 15
|
Week 16
|
Week 17
|
Week 18
|
Week 19
|
Week 20
|
Week 21
|
Week 22
|
Week 23
|
Week 24
|
Week 25
|
Week 26
|