Weeklikse Bybelleesgids (weke 1 – 13)

Die doel van hierdie vereiste is om die Baanbreker elke dag met God te laat verbind en te help om lewenslange persoonlike stiltetye te vestig. Dit is nie veronderstel om ‘n maraton sit-en-lees-soveel-jy-kan-gebeurtenis te wees nie. Deur die lees van die dertien-week Bybelleesgids behoort die Baanbreker ‘n breër siening van die Bybel te verkry.

Die doel daarvan om die boek Matteus te lees is om die Baanbreker deur middel van die verhale aan Jesus en Sy bediening voor te stel.

Hulle kan hul Bybels, rekenaars of ander elektroniese of klankapparaat gebruik om hierdie vereiste te voltooi.Hulle kan hul Bybels, rekenaars of ander elektroniese of klankapparaat gebruik om hierdie vereiste te voltooi.

Week 1
IDENTITEIT
Week 2
SELFBEELD
Week 3
SELFBEHEERSING
Week 4
PROBEER WEER?
Week 5
DEPRESSIE
Week 6
MOED
Week 7
EENSAAMHEID
Week 8
VREES
Week 9
REBELLIE
Week 10
STANDAARDE
Week 11
SONDE
Week 12
KARAKTER
Week 13
VERSOEKING
 

Back